Skud dit af bring vir Alvin Bruinders en Gerhard Steyn terug VIA toe. Die keer skuif die twee pelle die wegneemetes eenkant, en fokus hulle op gesond eet en gewig verloor. Gaan die twee manne die kilo’s kan afskud? Kyk hoe die aanbieder Melinda Bam die sweep klas – Dinsdae om 17:00 vanaf 20 April.

Leave a Comment

Your email address will not be published.